PhotoCafe | The Home of Photography
	<description>PhotoCafe | The Home of Photography</description>
	<language>en</language>
Sussie gaan see toe
		<description>Terug in die land van die lewendes is ons weer, en dit voel goed. Nie dat enige iemand kan kla om heel dag in die son te sit en niks doen nie.  So sit ons toe nou in die son en eet, toe ek die man en vrou, Thinus en ...</description>
Wees gegroet..
Wees gegroet Gauteng, sien jou later.
Die laaste paar dae was lank, of so het dit gevoel.  Maar darem staan die tyd nie stil nie, en nou is ons uiteindelik oppad na 'n plek van geen verkeer, niks wat al jou aandag op een slag vereis nie, glad nie Tv nie, die radio vang ...</description>
Kat voetjies.
		<description>My oupa Roodt het ons geleer van kat voetjies. Hy sou altyd sy katte vashou en vir ons sê om te voel hoe sag is die kussingkies waarop hulle loop. Dit is hoe ek hom onthou. Elke keer as ek oor Dali of Vinci se pootjies vryf, hulle hou natuurlik ...</description>
Soen Hom….
		<description>Ons familie was nog altyd baie lief om te soen. As kind was dit vir my vreeslik om by die familie te gaan kuier want jy moes almal soengroet.
So was  "Ag gee hom n vet soen" my eerste reaksie toe ek die foto van Chante geneem het met die oulike hans kalf.  ...</description>
Februarie
		<description>Februarie was nog altyd vir my 'n spesiale maand, dit het seker te doen met die feit dat my ma die elfde Februarie verjaar.  As ek haar (my ma) moes annaliseer volgens haar sterreteken, sou ek heeltemal uit die bus geval het.  
Ek pos vir julle n blommetjie. Dit is die twee ...</description>
Stok Gogga
		<description>Ek sit nou hier met myself en wag vir nege uur sodat iemand my stywe seer nek, wat al so voel vir drie weke,  uit te sorteer. Persoonlik het ek nog nooit gehou van massering nie, want dit gee my 'n vreeslike hoofpyn, maar ek kan ook nie meer, na ...</description>
“Blue Moon”
		<description>En met die selfde spoed waarmee die ou jaar weg-geglip het, het  die nuwe jaar ons bespring.
Maar voor ons heeltemal van die ou jaar vergeet wil ek darem net nog een ietsie van 2009 met julle deel.  Die laaste aand, 31 Desember 2009, was volmaan.  Nie net n gewone volmaan aand nie.  Dit was "Blue moon"
Asterix ...</description>
‘n Sprokies land van liggies
		<description>'n Gedeelte van die tuin by Emperors Palace is omskep in n sprokies tuin van liggies. Wanneer jy daar binne is raak jy weg in n wereld waar fee verhale waar word. Ek het myself nog nooit soveel liggies bymekaar gesien nie.
Met Kersfees '09 wat ook nou verlede tyd is, ...</description>
God’s Meesterstuk
		<description>My ma het toe sy jonger was oulike sê-goed, stories en gedigte wat sy raakgelees het, bymekaar gemaak, en dit in 'n boek geplak.  Daardie jare,die sestigs, so is die gevoel wat ek maar het, was 'n  romantiese en intieme tydperk. Meisies het soos meisies aangetrek en hulself mooigemaak, gediggies geskryf en baie liefdes liedjies gesing.  ...</description>
Afdag
		<description>Vir die van ons wat vir n "baas" of soos sommiges, meer as een "baas" werk, is daar seker niks lekkerder as 'n vakansie dag nie.  Dit is soos om 'n dankie gesenkie te kry. Die ooreenkoms tussen die twee is,  jy vra nie daarvoor nie en jy betaal ook nie daarvoor ...</description>