Februarie
February 2nd, 2010 by esme
Februarie was nog altyd vir my ‘n spesiale maand, dit het seker te doen met die feit dat my ma die elfde Februarie verjaar. As ek haar (my ma) moes annaliseer volgens haar sterreteken, sou ek heeltemal uit die bus geval het.
Ek pos vir julle n blommetjie. Dit is die twee en dertigste foto wat ek op Flicr gepos het vir die jaar.
As julle al die ander wil sien kan julle gaan kyk by, http://www.flickr.com/photos/32586806@N03
Groete en liefde vir julle.
Posted in Uncategorized






February 16th, 2010 at 8:40 am
Ek’s mal oor die foto… well done!!
June 2nd, 2010 at 8:35 am
Esmé, Can you feel it , it is here? WB2010 fotos?