PhotoCafe | The Home of Photography

Kat voetjies.

February 19th, 2010 by esme

My oupa Roodt het ons geleer van kat voetjies. Hy sou altyd sy katte vashou en vir ons sĂȘ om te voel hoe sag is die kussingkies waarop hulle loop. Dit is hoe ek hom onthou. Elke keer as ek oor Dali of Vinci se pootjies vryf, hulle hou natuurlik glad nie daarvan nie, dan dink ek aan my oupa.

Kat pootjies is soos magnete, ek kan dit nie uitlos nie, en dit is altyd mooi, van die dag wat hulle gebore word tot die dag wat hulle doodgaan.

0083web

9129web

Share and Enjoy:
  • Print this article!
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Mixx
  • Google Bookmarks

Posted in Uncategorized

2 Responses

  1. Dorie

    esme, dis die oulikste ou 2 katbeentjies, dis nou sexie legs.

  2. Arra

    Ek is mal oor die foto’s van die kat voetjies…

Leave a Comment

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.